Jaarboeke

Rekenaargebaseerde assessering 722


 
Modulekode CIA 722
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die doel met hierdie module is om die kandidaat in staat te stel om verskeie ontwerp- en ontwikkelingstegnieke met betrekking tot rekenaargebaseerde assessering in onderwys en opleiding te bemeester.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences